This site is created using Wikimapia data. Wikimapia is an open-content collaborative map project contributed by volunteers around the world. It contains information about 32525600 places and counting.
Learn more about Wikimapia and cityguides.
Departement van Binnelandse Sake (Hoofkantoor),
Johann (guest)
wrote
8 years ago:
Alma, gaan na Binnelandse Sake in Pretoria en vra vir die Hofnotule van jou aanneming. Alle betrokkenes se name behoort daarin te wees. - Johann viljee7@gmail.com
Pretoria Noord Stadsaal,
Emma Cantoni (guest)
wrote
8 years ago:
Op soek na saal vir huur van elke dag van die week/ Vanaf 15h00 tot 21h00
Departement van Binnelandse Sake (Hoofkantoor),
susanna (guest)
wrote
9 years ago:
datum van egskeiding Susanna Beatrix Geldenhuys (Strydom) IS 550507 0028 08 2
Departement van Binnelandse Sake (Hoofkantoor),
Linda Loots
wrote
9 years ago:
FORMS VIR ID EN PASPOORT
Suid Afrikaanse Polise Diens Opleidings kollege,
Joe VanTonder
wrote
9 years ago:
Troep 2 - Orkes- 1969. 53786B.
Departement van Binnelandse Sake (Hoofkantoor),
Yvonne Van Den Berg
wrote
10 years ago:
hi kan iemand my se hoe kan ek uitvind of iemand nog lewe. ek het haar naam van en ID NOMMER. DIT IS BAIE BELANGRIK. As iemand my kan help stuur asb vir my n e mail na yvonnevandenberg63@gmail.com ek vra groot asb vir hulp dis n kwesie van dood en lewe ek moet uitvind. Baie dankie
Suid Afrikaanse Polise Diens Opleidings kollege,
Marthinus Dunkley Jonker (guest)
wrote
11 years ago:
My naam is Marthinus Dunkley Jonker my Polisie nommer was 418419-0 en ek was gedurende 1980 tot 1996 in die SAPD aangestel as die hoof musikant. Ek het verskeie grade in musiek en het ook sertfikaat van die Trinity College of Music in London. Ek wil dol graag weer in die orkes van die SAPD speel en sal dit hartlik waardeer as U my weer 'n geleentheid sou aanbied. Ek was bevorder tot Inspekteur en het die Polisie destyds verlaat om my eie besigheid te begin maar ongelukkig het dinge weens dood ens nie uitgewerk nie en is ek nou dringend op soek na werk in die veld wat my die diepste raak en wat my passie is. U kommentaar sal baie waardeer word.
Departement van Binnelandse Sake (Hoofkantoor),
Louw Erasmus
wrote
11 years ago:
Ek het n suster gehad in die OosKaap. Naam. Jane louis erasmus. Oorlede 5/6/1949 en begrawe uit NG kerk te Queenstown. Ouers. Johannes Christoffel Erasmus. Ma. Martha Louisa Erasmus. Ek is op soek na haar geboorte sertifikaat. Sy was 18 maande oud toe sy gesterf het. Sy moes dan gebore gewees het tussen Augustus en oktober. 1948. Kan julle my help asb. Russels op Queenstown het haar begrawe en ek het die doods sertifikaat.
Departement van Binnelandse Sake (Hoofkantoor),
Alma (guest)
wrote
11 years ago:
Ek is aangeneem deur S G Engelbrecht 1960/61 en my moeder was S J Engelbrecht ( albei nou oorlede). Ek wil die inligting van my vader he omrede ek my Stamboom probeer opspoor en het geen inligting van S (G) Fritz nie. Moeder SJ Engelbrecht (gebore Nepgen) was met Fritz en toe met Engelbrecht S G getroud. Almal was woonagtig te Krugersdorp, Gauteng. Help my asb en dankie
Gereformeede Kerk Daspoort,
Vakante poste (guest)
wrote
12 years ago:
Ons benodig dringend die dienste van die jonger geslag ons het verskeie vakante poste geen ondervinding of grade ons gee al die opleiding bel Lizelle Mc Donald 0606758277 of 012-9400800
Hoërskool Langenhoven - Pretoria - Rugbyveld,
Lisbeth (guest)
wrote
12 years ago:
good day
can i please have your contact. i need to know when is your registration starting? my email is mashil@unisa.ac.za
Hoërskool Langenhoven - Pretoria - Sportgeriewe,
beverley (guest)
wrote
12 years ago:
grade 12 2013 oh yes!
Pretoria-Oos begraafplaas,
Rolene 0733017312 (guest)
wrote
13 years ago:
Kan julle asb vir my laat weet wat is die tye wat die begraafplaas oop is
Hoe laat sluit julle Vrydae en is die begraafplaas oop saterdae en sondae en wat is tye
Baie dankie
Die Laerskool Voortrekker Eeufees,
Tanith Barnes (guest)
wrote
13 years ago:
Good Morning
Do you feel that your telecommunications bill (voice, internet, etc) is too high?
Do you feel that cutting down on your telecommunications bill will give you more money to spend elsewhere on upgrading school facilities, buying more text book, employing another much needed staff member?
We are business consultants of Arc Telecoms and we can advise you on how to:
• Save your school money
• Upgrade or downgrade your current telecoms infrastructure
• Bring innovative technology solutions into you school
• Improve your school’s efficiencies
We will assess your existing Internet, WAN & Telecoms environment at no cost and no obligation.
Often businesses and schools overlook the communication tools that keep them up and running. Are you certain that your school has the right solution, at the right price for your needs right now?
ARC Telecoms is an IP telecommunications service provider offering a complete suite of voice, internet access and hosted solutions that are attuned to the unique requirements of a school or mid-sized business.
We offer the following ISP and telecoms solutions:
1. Fibre Access Solutions
2. Wireless Internet Connectivity
3. Data Service
4. Voice Services
5. Diginet
6. VSAT
7. Virtual Private Network (VPN)
8. Colocation Service Hosting
To read more on the services we provide visit the ARC Telecoms website http://www.arctelco.com
If you are interested in a free consult and if you would like to find out more about the possibility of saving on your telecommunications bill please contact us.
We would be happy to come to your school for a consultation.
Contact Number: 082 773 3318
Email address: adrian@totalsolution.co.za
Kind regards,
Tanith Barnes
Pretoria Noord Stadsaal,
Sanja (guest)
wrote
13 years ago:
Goeie dag, ek is opsoek na die stadsaal se kontak nomers.
Vriendelike Groete
Pretoria Noord Stadsaal,
LOUISE (guest)
wrote
13 years ago:
HI KAN JY ASB BEVESTIG OF DIE PRETORIA NOORD STADSAAL BESKIKBAAR IS EN WAT DIE KOSTES VIR DIE HUUR DAARVAN IS.
Hoërskool Langenhoven, Pretoria, Suid-Afrika,
mmanyabela (guest)
wrote
13 years ago:
ek is 'n graad 8 by langenhoven en ek lewe die skool baie
Hoërskool Langenhoven, Pretoria, Suid-Afrika,
remoneilwe masilo (guest)
wrote
13 years ago:
ek is n graad 7 by laerskool akasia ek soek toe kom by jou skool dit is die beste n die COOLEST COOLEST
Departement van Binnelandse Sake (Hoofkantoor),
ronel Jacobs walters (guest)
wrote
13 years ago:
My ouma en oupa is in SWA(namibia) ons is op soek na hul geboorte sertifikate. my pa is in 1938 gebore en hul was nog vroeer waar kan ek begin soek Dankie Ronel
Pretoria Noord Stadsaal,
Jacques (guest)
wrote
13 years ago:
Hi Michelle kon jy terugvoer kry oor die onkoswtes vir die huur van die stadsaal?
Претория recent comments: